Nuusbrief/Blog 2018-10-17 Braai of ontbyt binne in die Wildtuin saam Royal Safaris Royal Safaris het 'n baie lekker konsessie gekry om mense te neem op 'n Bosbraai of 'n Sjampagne ontbyt binne die Krugerwildtuin vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrug hek. Hoe werk die bosbraai? Royal Safaris vertrek vanaf Marloth Park om 15:30 en dan 16:00 vanaf Krokodilbrug Hek.
|
Terug | Terug na bo |